Wrede Somer - E-book - ePub

Note moyenne 
 Kimmie Kriel - Wrede Somer.
Die jaar is 2016, en die wêreld is op sy kop. Millie, die internasionale popster wat almal se harte gesteel het, verdwyn sonder 'n spoor. Onthou jy nog... Lire la suite
9,49 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Die jaar is 2016, en die wêreld is op sy kop. Millie, die internasionale popster wat almal se harte gesteel het, verdwyn sonder 'n spoor. Onthou jy nog waar jy was toe jy die nuus gehoor het? Daai een oomblik wat alles verander het. Die media het hul eie storie, maar jy weet daar is meer aan die saak-baie meer. Pretoria. In die hart van hierdie chaos is Jan Cronje, 'n man met groot drome, en Katinka Kruis, die meisie wat hom lief het.
Saam begin hulle 'n avontuur wat dieper en donkerder is as wat enigeen kon verwag. Dit is die ware verhaal agter daardie Wrede Somer, en dit gaan jou laat wonder wat jy regtig weet.

Caractéristiques

  • Date de parution
    12/08/2024
  • Editeur
  • ISBN
    8227334343
  • EAN
    9798227334343
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      Contenu protégé

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

À propos de l'auteur

Biographie de Kimmie Kriel

Kimmie Kriel (34, WM) is gebore in Pretoria. Hy luister graag na die musiek van ons historiese onderdrukkers. Hy hou glo van die beat.

Du même auteur

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

Wrede Somer est également présent dans les rayons

9,49 €